Lana Fourie

Ek help vroue met persoonlike ontwikkeling om meer selfvertroue te bou, veerkragtig en geestelik sterker te wees om 'n doelgerigte lewe te leef.

'n Veilige aanlyn spasie vir persoonlike groei
om weer in jouself te glo.

Ek het hierdie lidmaatskap begin om 'n veilige ruimte te skep waar vroue kan groei en hulle lewe verryk sodat hulle kan floreer in die lewe.

Hier kan jy weer in jouself kom glo, jou waarde herontdek en omhels wie God jou gemaak het. Kom leer meer oor hoe om vry te kom van self-twyfel, vrees, lae selfvertroue en "people-pleasing", asook ander uitdagings in die lewe.

Wat maak dit anders?

Flourish as a women

Jy is uniek en so ook jou reis deur die lewe. Hier ontmoet persoonlike groei en deernis mekaar op 'n sagte manier. Jy kry leiding en ondersteuning asook inligting wat jou bemagtig, bemoedig en inspireer om te floreer. Jy het die vryheid om te leer en groei teen jou eie tempo.

Voor en

Na...

  • Self-twyfel en vrees

  • Toksiese gedagtes

  • Lae-selfvertroue en self-esteem

  • Voel minderwaardig

  • Sukkel om nee te sê

  • Sukkel met selfaanvaarding

  • Sukkel met emosies

  • Selfversekerd

  • Gesonder denke

  • Vol selfvetroue en tevrede

  • Voel waardig en glo in jouself

  • Stel grense en respekteer jouself

  • Selfaanvaarding en omgee vir jouself

  • Verstaan en bestuur emosies beter

Wie sal waarde hieruit kry:

Positiewe verandering

Jy is gereed om jou lewe te verryk met positiewe veranderinge.

Persoonlike
groei

Jy wil transformeer en persoonlik en geestelik groei vir 'n beter jy.

Aanlyn teen jou eie tempo

Jy verkies om aanlyn en teen jou eie tempo te werk.

Ondersteuning

Jy wil ondersteuning hê in jou proses en deel wees van 'n gemeenskap van vroue met dieselfde belangstellings.

Wat is ingesluit?

  • Toegang tot inligting en hulpbronne om jou lewe te verryk en insig te gee.

  • Video's en werkboeke om jou te help groei en ontwikkel.

  • Vrae vir self-refleksie.

  • Bemoedigende boodskappe om jou op koers te hou.

  • 'n Privaat gemeenskap van transformerende vroue.

Hoe werk dit?

  • Jy gebruik jou foon, tablet of rekenaar om aanlyn in te teken.

  • Werk teen jou eie tempo soos dit jou tydskedule pas en gerieflik is vir jou.

  • Vra vrae in die groep of stuur 'n e-pos vir ondersteuning.

  • Jy is nie gebind nie en kan enige tyd kanselleer.

  • Jy kry 'n e-pos elke keer wanneer daar 'n nuwe plasing is sodat jy niks mis nie.

Sluit aan vir slegs R49 p/m

Vir vroue wat wil floreer!!