'n Aanlyn gemeenskap waar deernis en persoonlike groei mekaar ontmoet sodat jy weer in jouself kan glo.

Stuur gerus 'n e-pos indien jy vrae het:

lana@mindfulbeautysa.co.za

Jy is dit werd!

  • Maandelikse inligting oor verskeie onderwerpe vir persoonlike groei:

    • Vergifnis

    • Selfvertroue

    • Gesonde denke

    • Stel goeie grense

    • Hanteer en bestuur jou emosies

    • Positiwiteit

  • Aanlyn ondersteuning

  • Gemeenskap van vroue wat floreer

  • Vraelyste vir self-refleksie

  • Groei sonder om oorweldig te voel

Betalingsbesonderhede:

Vul asseblief die vorm in voor jy betaal sodat jy nie jou e-pos mis wat jou toegang gee nie.

Betaling:

R49 per maand

Termes & voorwaares:

Jou persoonlike inligting word gebruik om jou bestelling te prosesseer asook vir jou lidmaatskap wanneer jy aansluit.