
'n Aanlyn video-reeks om jou seer emosies te verwerk en God daarmee te vertrou.
4 Videos:
Deel 1 : Gee jou seer vir God
Deel 2: Emosies as deel van Christen-wees
Deel 3: Verwerk jou emosies
Deel 4: Deernis en aanvaarding
Vul asseblief die vorm in voor jy betaal sodat jy nie jou e-pos mis wat jou toegang gee nie.
Onthou jou e-pos kan ook in jou spam/junk folder gaan lê.
Termes & voorwaares:
Jou persoonlike inligting word gebruik om jou bestelling te prosesseer asook vir jou lidmaatskap wanneer jy aansluit.