Hou op leef in self-twyfel en word 'n vrou met Selfvertroue
Nou slegs R299 R799 vir 'n bepekte tydperk!!
Jy spaar R500.
Wonder jy heeltyd of jy goed genoeg is?
Is jy heeltyd krities op jouself?
Leef jy heeltyd in self-twyfel en vrees?
Vrees jy heeltyd ander mense gaan nie van jou hou nie?
Jy gaan uitstap met 'n groter bewustheid oor wat selfvertroue regtig is en MEER as dit, jy gaan uitstap met beter selfvertroue asook 'n beter verhouding met jouself.
In die aanlyn kursus, Gesonde Selfvertroue in 7 dae, leer jy om weer met nuwe oë (en selfvertroue) na jou lewe kyk.
In slegs 7 dae gaan jy die vaardighede leer wat nodig is om jou selfvertroue op te bou.
Nou slegs R299 R799!!
Jy spaar R500.
Wat ander sê:
Die kursus help jou om:
jou denkpatrone te bestuur en aan te pas vir positiewe groei
in pas met jou waardes te leef vir beter geestesgesondheid
tegnieke te leer wat beter selfvertroue bou
jouself beter uit te druk vir positiewe menseverhoudings
kritiek en mislukkings te hanteer sodat jy nie bly lê nie, maar veerkragtig word
dit wat jy glo rondom jou lae selfvertroue te verander, sodat jy nie langer 'n gevangene daarvan is nie.
Die aanlyn kursus is só ontwerp dat jy deur die inligting kan werk soos dit jou skedule en tyd pas.
Die 7 dae bevat elke dag 'n video, werkboek en aktiwiteite om jou te help.
Selfvertroue help jou om jouself te respekteer en te aanvaar nes jy is.
Jy bou gesonde verhoudinge met die mense om jou en laat nie toe dat ander oor jou loop of jou boelie nie.
Jy twyfel minder of jy goed genoeg is en bou selfaanvaarding.
Jy sien kans om nuwe uitdagings aan te pak en groei in jou lewe te sien.
Jy is nie afhanklik van ander se goedkeuring nie en besef dat jy tevrede kan wees met jouself.
Nou slegs R299 R799 vir 'n beperkte tydperk!!
Jy spaar R500.
Die 7 modules sluit die volgende in:

Nou slegs R299 R799!!
Jy spaar R500.
"Ek is skepties, want hoe kan ek selfvertroue in 7 dae bou?"
Jy is reg wanneer jy sê hoe gaan jy dit in 7 dae bou, maar jy gaan in 7 dae die tegnieke leer wat jy vir die res van jou lewe kan gebruik.
Om selfvertroue te bou is 'n proses, maar baie keer vergeet ons die eerste stap, wat die belangrikste is, en dit is om aksie te neem. Hierdie kursus help jou waar om te begin.
Al verbeter jou selfvertroue net met 10% is dit 10% nader aan 'n lewe met meer selfvertroue. Dalk is dit net wat jy nodig het om jou drome te volg.
"Ek sukkel al jare met lae self-esteem en selfvertroue. Sal die kursus vir my werk?"
Transformasie kom slegs deur toepassing. As jy bereid is om die aktiwiteite te doen en toegewyd is om die kennis wat jy opdoen aan te hou toepas, sal jy beslis waarde hieruit kry.
Die beste deel is dat jy altyd toegang tot die inligting het en kan daarna terugverwys enige tyd wat jy dit nodig kry.
Hierdie kursus is die ideale eerste stap om aan jou selfvertroue te werk omdat dit nie intimiderend is om te begin nie. Die aktiwiteite is prakties en maklik verstaanbaar.
Persoonlike ontwikkeling is altyd 'n aanhoudende proses in enige persoon se lewe en die stukkies wat jy langs die pad leer is onvervangbaar.
"Hoe lank gaan die kursus neem? Ek is nogal besig en my tyd is beperk tussen al my verpligtinge tussen werk en kinders."
Die kursus is juis so ontwerp en opgedeel in korter lesse omdat vandag se lewe soveel van ons tyd opeis.
Die aktiwiteite is kort en kragtig en kom tot die punt.
Jy kan teen jou eie tempo werk soos wat dit jou skedule pas. Jy kan selfs een les per week doen as jy dit so sou verkies, of jy kan soveel inpas in jou week soos wat jy tyd het.
Ek persoonlik hou ook van korter kursusse omdat dit al bewys is dat mense op soek is na onmiddellike resultate.
Met hierdie kursus leer jy in slegs 7 dae die vaardighede en op die eerste dag kan jy al beter beginsels vir selfvertroue toepas.
Nou slegs R299 R799 vir 'n beperkte tydperk!!
Jy spaar R500.
Jy kan vandag nog begin om beginsels te leer vir beter selfvertroue, jy is die enigste een wat jouself keer!!!
Built with systeme.io