Dankie vir jou belangstelling en dat jy aangesluit het!!

Jy sal binnekort 'n e-pos ontvang met verdere inligting. Loer ook in jou "spam/junk folder".

Ek sien uit om jou te verwelkom en ek is baie opgewonde dat jy deel word van hierdie groep transformerende vroue!

Wat is volgende?

Stoor lana@mindfulbeautysa.co.za as een van jou kontakte in jou e-pos adreslys of stoor dit as 'n "safe recipient" in jou e-pos sagteware sodat jou e-posse nie in die toekoms na jou "spam/junk folder" gaan nie.

Indien jy Gmail gebruik kan jy slegs die e-pos wat jy ontvang oortrek na jou "Inbox".

Jy is welkom om 'n e-pos te stuur indien jy nie jou e-pos ontvang binne 30 minute nie.