
Dankie vir jou betaling, jou inligting is oppad!!
Jy sal binnekort 'n e-pos ontvang met verdere inligting. Loer ook in jou "spam/junk folder".
Stoor lana@mindfulbeautysa.co.za as een van jou kontakte in jou e-pos adreslys of stoor dit as 'n "safe recipient" in jou e-pos sagteware sodat jou e-posse nie in die toekoms na jou "spam/junk folder" gaan nie.
Indien jy Gmail gebruik kan jy slegs die e-pos wat jy ontvang oortrek na jou "Inbox".
Wat is volgende?
Jy behoort 2 e-posse te kry.
Een verwelkom jou en die ander een het jou besonderhede om in te teken en jou wagwoord te skep.
Loer ook in jou spam/junk folder asseblief, baie mense mis dit omdat hulle nie daar gaan loer nie.
Jy is welkom om 'n e-pos te stuur indien jy nie jou e-pos ontvang nie.
lana@mindfulbeautysa.co.za